LogoAFR
Vinnige inligting

BayAgro

Dit was nog altyd ‘n groot uitdaging vir die produsent om sy gewas teen peste en plae te beskerm. Boere oefen al honderde jare op natuurlike, biologiese en chemiese maniere om hul gewasse te beskerm.

Met BayAgro beteken kwaliteit alles. Met meer as 40 jaar ondervinding, word ons advies ondersteun met jare lange opleiding van verskillende multinasionale ondernemings.

Ons hooffokus is gewasbeskerming en deur die jare het ons kundiges op hierdie gebied geword. Ons bied oplossings vir peste en plae, sowel as oplossings vir gevorderde plantegroei. BayAgro gebruik nie produkte van lae gehalte, ongeregistreerde, verstrykde of gesmokkelde produkte nie. Al ons produkte word gerugsteun deur verskillende geregistreerde multinasionale ondernemings.

Sodoende gee u die gemoedsrus wanneer u produkte by ons kry. 

WhiteGlow_TransparentBackgroundcom

BayAgro Christiana (Head Office) Zoutpansdrift, R708 Main Road, Christiana, 2680

BayAgro Jacobsdal - Plot B18 Jacobsdal, 8710

BayAgro Prieska - Hoofstraat 28, Prieska, 8940

BayAgro Vaalharts - Perseel 1D7A, Jan Kempdorp, 8550

BayAgro Douglas - H/V Cambell & Southey Straat, Douglas , 8730

BayAgro Upington - Perseel 379, Klippunt, Upington, 8806

Bayagro Marchand, 8873

BayAgro Bloemfontein - Speserylaan 7A, Kwaggafontein, Bloemfontein, 9301

BayAgro Bultfontein - Graansuierweg 369, Bultfontein, 9670

BayAgro Petrusville - Petrusville Straat 1, Petrusville, 8770

BayAgro Ladybrand - Princess Straat , Ladybrand, 9745

BayAgro Klippunt - Perseel 469, Klippunt, Upington, 8806

BayAgro Hopetown - Douglas Road, Hopetown, 8750

BayAgro Kroonstad - Reitz Straat 5, Kroonstad, 9499

BayAgro Frankfort - Plot Arlington, Frankfort, 9830

BayAgro Heilbron - Pleinstraat 49, Heilbron, 9650

BayAgro Viljoenskroon - Vastrap, Viljoenskroon, 9520

BayAgro Wesselsbron - Grossman Straat 45, Wesselsbron, 9680

BayAgro Bloemhof - Burgerrecht Straat 8, Bloemhof, 2660

BayAgro Brits - H/V Thabazimbi & Bethanie Road, Brits 0250

BayAgro Senekal - Fronemanstraat 17, Senekal, 9600

BayAgro Aliwal Noord - Cloebert, Lady Grey. 9755

GEWASBESKERMING DEUR

 

Insekdoders

Aalwurmdoder

Swamdoders

Onkruiddoders

Blaarvoedings

HOOFKANTOOR:

Noord-Kaap Oesbeskerming (Edms) Bpk handeldrywend as BayAgro

Adres:    

Posbus:     

Tel:            

Faks:           

E-pos:   

Web:     

Zoutpansdrift, Christiana, 2680

Posbus 366, Christiana, 2680

(053) 441 3168 

(053) 441 2423

info@bayagro.co.za

https://wwww.bayagro.co.za

Kontak ons:

HOOFKANTOOR:

Noord-Kaap Oesbeskerming (Edms) Bpk handeldrywend as BayAgro

Adres: Zoutpansdrift, Christiana, 2680 

Posbus: Posbus 366, Christiana, 2680  

Tel: (053) 441 3168           

Faks: (053) 441 2423         

E-pos: info@bayagro.co.za 

Web: https://wwww.bayagro.co.za

Kontak ons:

​Noodnommers

Tygerberg Gifinligtingsentrum

 

021 931 6129

 

Rooikruis-kinderhospitaal-gifinligting-hulplyn

 

021 689 5227

 

Netcare 911

 

082 911

Emergency Numbers

Tygerberg Poison Information Centre

021 931 6129

Red Cross Children’s Hospital Poison Information Helpline

021 689 5227

Netcare 911 

082 911